Ruth Roland

Ruth Roland
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1892-08-26)26 Augustus 1892
Sterfte 22 September 1937 (op 45)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en regisseuse
Aktiewe jare 1911–1935
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ruth Roland (26 Augustus 1892 – 22 September 1937) was 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Red Circle (1915), The Adventures of Ruth (1919), en White Eagle (1922).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy